Father's Day Special

Father's Day Special

Regular price R 990.00 Sale

So wil al laaaaankal upgrade om heerlike koffie tuis te maak.

MAAR waar begin jy...

Maklik. By die begin. Maak 'n draai by jou Koffieman in Durbanville. Hierdie is jou goedkoopste starter pack moontlik.

Spesiaal nou vir vadersdag R990. OP julle merke gereed go. Dit beteken jy koop 1 kg koffie en ń Bialetti grinder en ek gee jou die filters en Bialetti pour over gratis en verniet.

Slegs 10 sulke aanbiedings beskikbaar.